Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Seekoevlei" deur N.P. van Wyk LOUW
"Seekoevlei" deur N.P. van Wyk LOUW [boodskap #41016] Ma, 16 April 2001 19:22
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

SEEKOEVLEI
N.P. van Wyk Louw

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol óu verdriet

ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
‘n jakkals uit die rante skreeu
Vorige onderwerp: "Winterpad" deur ANDRE LE TOIT
Volgende onderwerp: "Gebed" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:41:35 MGT 2024